12/05/2026
🌧️ Het jou dak of carport skade gelei ná die storms?
’n Boom wat geval het, lekkasies, gebreekte sink of strukturele skade?
🔨 By Zielman Consulting herstel ons dit vinnig en professioneel!
Van boomverwydering tot volledige herstelwerk — ons kry jou dak en carport weer sterk, veilig en netjies.
✅ Dak herstelwerk
✅ Carport herstel & vervanging
✅ Boomverwydering
✅ Sweis- en staalwerk
✅ Vinnige en betroubare diens
📞 Kontak Marco vandag:
(072) 715-8990